BioBust Capsules PIL

BioBust Capsules PIL

Ingredients Per 342.5mg capsule:

Avena Sativa Powder, Mexican Wild Yam, Dong Quai, Blessed Thistle, Fennel Seed, Fenugreek Powder, Mothers Wort, Saw Palmetto, Norwegian Kelp, Humulus Lupulus, L-Tyrosine

*No SA RDA Established

Introduction:

For years, many women of all ages have suffered embarrassment from having small, sagging or underdeveloped breasts, which often leads to low self esteem. Until now, solutions to this problem required expensive and often dangerous cosmetic breast surgery. Finally there is a practical, low cost alternative that is completely natural, BioBust-Breast Enhancement Programme.

BioBust Breast Enhancement Programme is a unique all-natural breast enhancement formula which contains a proprietary combination of extracts. These extracts and herbs may support breast size and

Worldwide, breast enhancement supplements are quickly becoming the method of choice for women

Dosage: Dosage may be increased to 2 capsules three times per day. Some women have continued use for between 6 and 9 months to achieve the results they require. No harmful side effects have been reported to date from increased dosage. Determine what your particular objectives are and use accordingly. Once you have achieved the bust size you require, you should reduce your intake to just one capsule daily for an additional 90 days. By following this recommendation, you should maintain all of the size and fullness you have gained.

Frequently asked questions:
1. How does BioBust work?
BioBust contains phyto-estrogens (naturally occurring non-hormonal plant estrogens).
These phyto-estrogens may assist your body to produce new breast tissue growth. Your body should respond to BioBust with renewed glandular tissue growth in the breast receptor sites.

2. Is BioBust safe?

BioBust is a herbal supplement, containing absolutely no additives, fillers or lubricants. All of the ingredients in BioBust are listed on the FDA’s GRAS (Generally Regarded as Safe) list. Women with special medical conditions are encouraged to consult their physician before use. Pregnant or lactating

Consult a health care practitioner prior to use if you are taking blood thinners, HRT or MOA inhibitors (anti depressants).
Consult a health care practitioner prior to use if you have a liver disorder or gynaecological disease, including ovarian cancer.

3. How long will it take before I start noticing results?

Most women begin to see results within 3 – 6 months. However, due to differences in individual metabolic rates and body chemistry, results may vary, taking longer in women that are very small busted.

4. Is it safe for pregnant or lactating women to take BioBust?

No

 

BioBust Kapsule

Bestanddele per 542.5mg kapsule:
Avena Sativa Powder, Mexican Wild Yam, Dong Quai, Blessed Thistle, Fennel Seed, Fenugreek Powder, Mothers Wort, Saw Palmetto, Norwegian Kelp, Humulus Lupulus, L-Tyrosine
*No SA RDA Established

Bekendstelling:

Vir jare was baie vroue van alle ouderdomme al in die verleentheid gestel deur klein, onderontwik- kelde borste of borste wat begin hang, wat dikwels lei tot lae selfbeeld. Tot nou toe, was die oplossing tot die probleem duur en baie keer gevaarlike kosmetiese bors chirurgie. Uiteindelik is daar nou ‘n praktiese, lae koste alternatief wat heeltemal natuurlik is, BioBust –Bors verbeterings program.

BioBust-Bors Verbeterings Program is ‘n unieke natuurlike verbetering formule wat ‘n eie kombinasie van uittreksels bevat. Hierdie uittreksels en kruie mag bors grootte en fermheid ondersteun.

Wêreldwyd is bors verbeterings aanvullings vinnig besig om die metode van keuse te word vir vroue wat hul borste groter en fermer wil he.

Dosis:

Een kapsule drie maal per dag met maaltye. As jy na die eerste maand voel die program is stadig, mag die dosis verhoog word na 2 kapsule drie maal per dag. Sommige vroue het die produk aanhoudend gebruik vir 6 tot 9 maande om die verlangde resultate te kry. Geen nadelige newe-effekte is tot datum

Sodra jy die borsgrootte bereik het wat jy verlang, behoort jy die dosis aan te pas na slegs een kapsule daagliks vir ‘n addisionele 90 dae. Deur hierdie aanbevelings te volg, behoort jy die grootte en volheid wat jy bereik het, te behou.

Algemene vrae:

BioBust bevat Phyto-estrogene (te kry in natuurlike nie-hormonale plant estrogene). Hierdie phyto-estrogene mag jou liggaam help om nuwe bors weefsel te produseer. Jou liggaam moet reageer op BioBust met hernude klierweefsel groei in die bors reseptor areas.

1.Hoe werk BioBust?

BioBust bevat Phyto-estrogene (te kry in natuurlike nie-hormonale plant estrogene). Hierdie phyto-estrogene mag jou liggaam help om nuwe bors weefsel te produseer. Jou liggaam moet reageer op BioBust met hernude klierweefsel groei in die bors reseptor areas.

2. Is BioBust veilig?

BioBust is ‘n kruie aanvulling, met absoluut geen toevoeging, vullers of smeermiddels nie. Al die bestanddele in BioBust is gelys op die FDA se “GRAS” (Generally Regarded As Safe – oor die algemeen beskou as veilig) Vroue met spesiale mediese kondisies word aangeraai om hul dokter te raadpleeg voor gebruik. Swanger of vroue wat borsvoed behoort nie BioBust te gebruik nie. Raadpleeg ‘n gesondheidsorg praktisyn voor gebruik as jy medikasie gebruik om jou bloed te verdun, HRT (hormoonaanvulling), of MOA inhibeerders (anti depressante).

Raadpleeg ‘n gesondheidsorg praktisyn voor gebruik as jy ‘n lewer disfunksie of ginekologiese siekte het, insluitend kanker in die eierstokke.

3. Hoe lank sal dit neem voor ek resultate begin opmerk ?

Meeste vroue begin resultate opmerk binne 3-6 maande. Alhoewel, as gevolg van verskille in individue se metabolisme en liggaam chemie, mag resultate verskil. Dit neem langer by vroue wat baie klein borste het.

4. Is dit veilig vir swanger of vroue wat borsvoed om Biobust te neem?

Nee

LT001-04-20